Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (DVD)

R160.00

Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 is ʼn moet-hê-item vir elke entoesias van Boereoorlog-geskiedenis. ULULA-produksies se DVD bied ʼn blik op dié geskiedkundige oorlog soos jy dit nog nie gesien het nie. Uitsonderlike videomateriaal en foto’s skep ʼn realistiese beeld van dié wrede oorlog. Dit vertel van die dae van angs en onsekerheid, maar wys ook die ligter oomblikke gevul met musiek.