Die dood van twee Kaapse rebelle: Die erwe vir ons kinders

R80.00

Dié boek vertel die verhaal van die teregstelling van Johannes Lötter en Izak Liebenberg wat tydens die Anglo-Boereoorlog as Britse burgers in die Kaapkolonie die Boere se saak aktief ondersteun het.