Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

R500.00

In Desember 1880, drie jaar ná die Britse anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) in 1877, kom bykans 10 000 Transvaalse burgers op die plaas Paardekraal byeen. Die gewigtige besluit word geneem om die regering van dié Boererepubliek eensydig te herstel. Die Britse owerhede in Pretoria en Londen volhard steeds in hul minagting van die Boere se vryheidstrewe. Wat hierop volg, is drie maande van militêre stryd tussen die grootste koloniale mag van destyds en enkele duisende Boerekrygers. Die verloop en uitkoms is veral vir die Britte ietwat onverwags.

DIE BOEK WORD VERWAG DESEMBER 2018. VOORAFBESTELLINGS WORD TANS AANVAAR.

BESKIKBAAR OP VOORAFBESTELLING TEEN VOORLOPIGE VERKOOPPRYS, ONDERHEWIG AAN VERANDERING