KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Die Eerste Wêreldoorlog, ’n honderd jaar later

Hel toe en terug vertel die geskiedenis van die oorlog binne die bestek van minder as 170 bladsye en is ingedeel in agt afdelings, elk toegelig met uitsonderlike foto’s en toepaslike kaarte. Een afdeling word in die besonder gewy aan Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.


Voorraad word middel Desember 2018 verwag en die prys sal dan vasgestel word. 
Vul gerus die vorm hieronder in om solank jou voorafbestelling te plaas. 

ISBN: 978-0-620-77985-2 Kategorieë: ,