Die Gelofte (CD) + GRATIS Treurgrond CD

R120.00

Hierdie album bevat die bekende titelsnit “Die Gelofte”, wat vir die eerste keer in die geskiedenis getoonset is.

Sing saam met Adam Tas, Appel, Bok van Blerk, Chris Chameleon, Karlien van Jaarsveld, Ghapi, Lianie May, Jan Rhaap, Neil Somers, Corlea, Dewald Wasserfall en meer. Ons sing trots saam met dié melodieë.

Die album is deur Inhoud Huis Musiek met ondersteuning van AfriForum vervaardig.

GRATIS TREURGROND CD met elke bestelling! (Terwyl voorraad hou)

Voorraad beskikbaar