Die Groot Trek: Huisgenoot-gedenkuitgawe van 1938 (plakkaat)

R70.00

Die Groot Trek, waartydens bykans ʼn vyfde van die destydse Kaapkolonie se wit bevolking gedurende die 1830’s na die binneland van Suid-Afrika getrek het, is een van die grootste gebeure in die Afrikaner se geskiedenis. Meer as 15 000 burgers en hul gesinne, sowel as 5 000 van hul knegte, het die kolonie in dié tyd verlaat. Gedenk dié gebeurtenis met ʼn Groot Trek-plakkaat waarop die voorblad van die 1938-gedenkuitgawe van Die Huisgenoot verskyn.

Voorraad beskikbaar

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!