Die kuns van oorlewing: Memoires van ʼn Afrikaner

R260.00

Die kuns van oorlewingMemoires van ʼn Afrikaner word vertel deur die oë van ʼn man – ʼn musikus – met ʼn fyn ontwikkelde gees, ʼn skerp waarnemingsvermoë, ʼn analities-filosofiese instelling en ʼn langafstandperspektief op Suid-Afrika en haar geskiedenis.Alexander Kok en sy broers het in 1938 – kort voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog – saam met hul moeder na Engeland verhuis. Die seuns se musiektalent en beurse van die Royal Academy of Music het hul lewens ingrypend verander.

Only 1 left in stock

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!