Drie van die bestes pakket

R640.00 R450.00

Hulle sê mos: Drie maal is skeepsreg!
Daarom kán jy nie ’n fout maak met Kraal Uitgewers se Drie van die BESTES-aanbieding nie.

Teen slegs R450 is drie eg Afrikaanse, erg prettige en enersyds vermaaklike spreekwoordprodukte joune:

  • 1x Idio-bordspel
  • 1x Stel notaboekies (Hond, haas en kat)
  • 1x By wyse van spreke blokraai

Voorraad beskikbaar