Erwe van ons vaad’re-reeks pakkette

R690.00R1,100.00

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons Vaad’re-reeks. Is daar dalk titels in dié reeks wat jy voorheen misgeloop het of nog bloot kortkom? Dan is dit nou die kans om jou stel van hierdie waardevolle geskiedenisreeks aan te vul. Kies een van die volgende pakkette teen ’n winskoopprys!


Aandag alle versamelaars van die Erwe van ons vaad’re-reeks.
Onthou om jou unieke versamelaarsnommer by jou bestelling te voeg. 


 

Verwyder

Let asseblief dat bestellings via die SA Poskantoor gestuur tans vertraag word as gevolg van 'n staking Dismiss