KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Farm murders: Victims tell their stories

R100.00

“Om te boer word vandag as die gevaarlikste beroep in Suid-Afrika beskou.” Met dié harde woorde lei bekende joernalis en skrywer Carla van der Spuy haar boek Farm murders: Victims tell their stories in.

Ontmoet die mense agter die statistiek van plaasaanvalle en vind uit hoe hulle met die werklikheid na afloop van ’n aanval en moord moet aangaan.

“Die boek gaan oor die boere en hulle gesinne se emosies en hoe hulle hierdie verskriklike misdade verwerk. Stories met hart,” verduidelik Van der Spuy.

Voorraad beskikbaar