Generaal-koffiebekers

R70.00

ʼn Reis terug in tyd is dalk nog nie moontlik nie, maar jy kan wel nou saam met die generaals Koos de la Rey, Christiaan de Wet en Christiaan Beyers ’n koppie boeretroos geniet. Kraal Uitgewers se nuwe reeks geskiedenis-produkte is pas bekendgestel en die eerste koffiebekers dra die trotse beelde van dié drie Boeregeneraals.

Verwyder
ISBN: N.v.t. Kategorieë: , Tag:

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!