Guerrillastryd: Minder bekende skermutselings en gevegte in die Transvaal tydens die guerrillafase van die Anglo-Boereoorlog

R350.00

Tian Schutte se boek werp die lig op verskeie gevegte en skermutselings tydens die Anglo-Boereoorlog wat nooit vantevore so in detail opgeteken is nie. Die breedvoerige beskrywings, kaarte en foto’s verseker dat die boek uiters interessant lees. 

Voorraad beskikbaar

Wys my wenslys