Hel toe en terug: Die Eerste Wêreldoorlog, ’n honderd jaar later

R300.00

Hel toe en terug vertel die geskiedenis van die oorlog binne die bestek van minder as 170 bladsye en is ingedeel in agt afdelings, elk toegelig met uitsonderlike foto’s en toepaslike kaarte. Een afdeling word in die besonder gewy aan Suid-Afrika se deelname aan die oorlog.

 

Voorraad beskikbaar