KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Idio-bordspel

R350.00

Skud jou vere reg, ruk ’n haas uit die hoed en slyp jou tande vir die stryd. Watter stryd? Die prettige, jolige bordspel Idio natuurlik!

Hierdie bordspel is geskik vir die hele gesin, vriende en selfs skoolgroepe. Dit gee kleur (en pret) aan Afrikaans se mooiste en vreemdste idiome.

Pak jou vernuftige tekentalent, algemene (idoom-)kennis én stomstreektegnieke in vir dié bordspel, want jy gaan dit nodig kry.

Voorraad beskikbaar