Japie Greyling: Erwe vir ons kinders

R80.00

In Kinderhelde: Japie Greyling word die lewe van jong seuns op die oorlogsfront ondersoek. Japie Greyling se dappere optrede en bewys van innige vaderslandsliefde tydens die Anglo-Boereoorlog word in die kollig geplaas en foto’s uit dié tyd voer die leser terug na die dae van oorlog.