Kaart en koördinaat

R170.00

Kaart en koördinaat is nie ’n volledige geskiedenisboek vol datums, of ʼn akademiese boek met die een harde feit na die ander nie. Dit is ’n gids om jong Afrikanerleiers te help om die koördinerende storielyne van Afrikaners te ontdek. Die geskiedenis in die boek is eerder kantaantekeninge by kaarte wat jong Afrikanerleiers kan gebruik om hul toekomskoördinate te bepaal.