Kerkenberg tot Bloedrivier

R240.00

Die gewilde oorkruisroman (gemik op volwasse sowel as jeugdige lesers) deur Louise Prinsloo Kerkenberg tot Bloedrivier is nou by Kraal Uitgewers beskikbaar. Dié boek is oorspronklik in 2013 uitgegee en beleef tans sy derde druk. Aanhangers van die Groot Trek-geskiedenis sal hierdie boek nie net bindend vind nie, maar ook uiters geloofwaardig.

Voorraad beskikbaar

ISBN: 9 780620 552844 Kategorieë: , , Tags: , ,