Kultuurvryheid en selfbestuur: Keuses van klein groepe wêreldwyd

R370.00

Kulturele outonomie is waarskynlik vir die meerderheid Suid-Afrikaners ʼn vreemde begrip; tog is dit internasionaal ʼn doelwit wat deur talle kleiner en geografies verspreide kultuurgemeenskappe nagestreef word.

Voorraad beskikbaar

Let asseblief dat bestellings via die SA Poskantoor gestuur tans vertraag word as gevolg van 'n staking Dismiss