Legkaart van jou gesig: Fisionomie in ʼn neutedop

R200.00

Maré is ʼn kenner op die gebied van fisionomie – ʼn studie waarin die karaktereienskappe van die menslike gesig ontleed word. Hierdeur word onthul hoe jou gesig onder meer gedagtepatrone, besluitnemingsvermoë en selfs werkstyl kan verklap. Deur die bril van fisionomie kry die gesegde: “Ek lees jou soos ʼn boek” as’t ware nuwe betekenis. Die skrywer het ook opspraakwekkende bydraes gelewer tot die samestelling van kriminele profiele wat in die boek Man or Monster (deur Carla van der Spuy) ingesluit is.

Only 2 left in stock

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!