Lotsgebonde: Die Verhaal van Fritz Joubert Duquesne

R360.00

Hierdie boek werp meer lig op die lewe en dade van Fritz Joubert Duquesne. Hy was ‘n Boerespioen wat ook in diens van die Duitse Geheime Diens was en wat gereken word as een van die top spioene van die wêreld.

Voorraad beskikbaar

ISBN: 978-0-620-82086-8 Kategorieë: , , ,