Louw-koffiebekers

R80.00

Kraal Uitgewers se Louw-koffiebekers dra die trotse beelde van die bekende Afrikaanse digters – N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw. Die N.P. van Wyk-beker bevat enkel reëls van dié skrywer se bekende gedig “Beiteltjie”, terwyl die W.E.G.-beker die werk van die boer besing met enkele reëls uit sy gedig “Om boer te wees”.

Verwyder
ISBN: N.v.t. Kategorieë: Tags: , , , , ,