Meer bek as binnegoed!

R400.00

Meer bek as binnegoed! is ’n interaktiewe bordspeletjie waarin spelers kaartjies moet trek en aan die hand van leidrade die idiome moet raai.

Die doelwit van die speletjie is om ’n hulpmiddel vir onderwysers in die klaskamer te wees. Dit kan deur kinders van alle ouderdomme sowel as ouers en onderwysers gespeel word. 

Voorraad beskikbaar