Mosambiek Moles

R150.00

Ontmoet die holderstebolder hondekarakters, Tofi en Emilie, in Anton en Miranda Krüger se pittige boek Mosambiek Moles. Klein Tofi van Tofo in Mosambiek is ʼn hond met ʼn plan, maar dit is ʼn gevaarlike een. Wat sal gebeur en wie sal tot sy redding kom wanneer Tofi met Bruno paaie kruis? Vind uit in Mosambiek Moles.

Wys my wenslys
ISBN: 978-0-620-61266-1 Kategorieë: , , Tags: ,