Ons gaan ʼn taal maak: Afrikaans sedert die Patriot-jare

R450.00

Ons gaan ʼn taal maak”: Afrikaans sedert die Patriot-jare deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, vertel die verhaal van Afrikaans as moderne taal. Die titel van hierdie monumentale werk eggo die leuse van een van die vroegste taalstryders wat geglo het dat Afrikaans ‘gemaak’ kan word.

ISBN: 978-0-9870256-9-2 Kategorieë: , ,