Ons praat Afrikaans: Diverse mense – een taal (2017-kalender)

R150.00

In 2016 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ’n unieke projek aangepak en fotograwe (professioneel én amateur) is genooi om werke in te skryf wat die hart en wese van Afrikaans perfek uitbeeld. Dié kalender is die eindproduk van hierdie opwindende projek en vier die wonder van Afrikaans en haar mense.

Uitverkoop

Kategorieë: Tags: , , ,

Kraal Uitgewers sal vanaf 15 Desember 2017 tot 8 Januarie 2018 gesluit wees. Dismiss

AfriVriendelik-opleiding

You have Successfully Subscribed!