Ons was daar/We were there (VOETSTOOTS)

R300.00

In Ons was daar word die stilte oor hierdie geskiedenis van die Grensoorlog ten volle verbreek en byna vir die eerste keer ooit word daar nou in ‘n omvattende boek deur 62 outeurs die feite oor hierdie oorlog reggestel.

LET WEL: HIERDIE BOEKE IS BESKADIG.

KONDISIE DAARVAN WISSEL EN DUS WORD DIE BOEKE VOETSTOOTS VERKOOP SONDER ENIGE VERDERE WAARBORGE.

MOONTLIKE SKADE SLUIT IN VUILPLEKKE, SKEURE, VOUE, VERMISDE BLADSYE, SKEWE DRUK ENS. 

HIERDIE BOEKE KAN NIE TERUGGESTUUR WORD, OMGERUIL WORD OF GELDE DAARVOOR BETAAL, TERUGBETAAL WORD NIE.

VOORRAAD IS BEPERK EN ALLE VERKOPE VAN HIERDIE BOEKE IS FINAAL.

Verwyder