Op vlerke: Roep van die visarend

R250.00

Op vlerke: Roep van die visarend is ʼn opvolg op Christof se gewilde reisjoernaal Op vlerke in die Krugerwildtuin. Christof en sy vrou, Kate, sit hulle reise deur die Krugerwildtuin voort. Hierdie keer maak die leser kennis met bobbejaanstreke langs die Vurhamirivier, ʼn leeuromanse, buffels in Onder-Sabie, suikerbekkies in die Mopanikamp en vele meer.

ISBN: 978-1-77605-322-3 Kategorieë: , , , Tags: ,