Plaasmoorde: Slagoffers vertel self

R100.00R600.00

“Om te boer word vandag as die gevaarlikste beroep in Suid-Afrika beskou.” Met dié harde woorde lei bekende joernalis en skrywer Carla van der Spuy haar boek Plaasmoorde: Slagoffers vertel self in.

Ontmoet die mense agter die statistiek van plaasaanvalle en vind uit hoe hulle met die werklikheid na afloop van ’n aanval en moord moet aangaan.

“Die boek gaan oor die boere en hulle gesinne se emosies en hoe hulle hierdie verskriklike misdade verwerk. Stories met hart,” verduidelik Van der Spuy.

Verwyder