Portrait of Rugby

R750.00

Die tweede en uitgebreide weergawe van die gevierde fotograaf Wessel Oosthuizen se meesterlike werk Portrait of rugby vertel die verhaal van rugby se grootste legendes deur middel van 1 237 foto’s deur Oosthuizen en nagenoeg 40 van sy kollegas.

Uitverkoop

ISBN: 978-0-620-47098-8 Kategorieë: , , Tags: , , , ,