S le Roux Marais Feesjaar: 40 Liedere – 40 Jaar Later CD

R250.00

Met hierdie DUBBEL laserskyf gevul met 40 liedere wil ons erkenning gee aan S. le Roux Marais wat in sy tyd ‘n groot bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van die Afrikaanse taal en musiek.

Hy het gedigte getoonset van begaafde digters soos AG Visser, ID du Plessis en Elisabeth Eybers om ‘n enkeles te noem. Marais word beskou as ons eie ‘Schubert’.

Voorraad beskikbaar

Kategorieë: Tags: , ,