Kraal Uitgewers se tweede reeks spreekwoordnotaboeke is nou beskikbaar! Bederf jouself (én ander) met een van dié kostelike bok-, jakkals- of uilnotaboekies gevul met pittige Afrikaanse spreekwoorde wat op elkeen van hierdie (s)kattige diertjies van toepassing is.
Spesifikasies: Portret, A5, 148 mm x 210 mm, 75 bladsye
Uitgewer: Kraal Uitgewer
Genre: Produkte/ Skryfbehoeftes