Steeds Vrou

R120.00

Hierdie digbundel bevat 20 gedigte elk van Rene Roux, adjunk- uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en Alta Strauss, bekende skrywer en motiveringspreker.

Die bundel getiteld STEEDS VROU bevat gedigte wat handel oor verlies en die pad na hoop. Veral in hierdie moeilike tye voel ons dat hierdie woorde werklik ʼn verskil in die gemoedstoestand sal maak en hoop vir die vroue van Suid-Afrika sal bring.

Verkope van hierdie bundel is ten bate van die Helpende Hand FroueVonds.

Voorraad beskikbaar