Stilwo(o)rd

R140.00

Marietha Malan skryf reeds vir twaalf jaar die geestelike rubriek in die Solidariteit Tydskrif. In dié tyd neem sy die leser op ʼn persoonlike reis waarop God hom in die hartseer, vreugde, humor en kwaad wees van elke dag openbaar.

ISBN: 978-0-9922189-5-9 (2015) Kategorieë: , Tags: , , , , , ,