T-hemp: Die definisie van “lees”

R220.00

Jy is ’n boekwurm, lettervreter, bibliofiel en boekemens – titels wat jy met trots kan dra. Nou kan jy nog iets met trots dra. Jou eie Kraal Uitgewers Lees-hemp.

Ooit gewonder oor die ware, regte egte, eintlike definisie van “lees”? Wel, dié werkwoord is iets om ’n vorm van tydreis en ’n ontvlugtingsmeganisme te beskryf. Boonop is lees ook ’n doeltreffende oorlewingstegniek. Vra maar die dinosourusse of hulle gelees het!

Verwyder
ISBN: N.v.t. Kategorieë: Tags: , , , , , ,