Treurgrond: Die realiteit van plaasaanvalle, 1990-2012

R370.00

Treurgrond: Die realiteit van plaasaanvalle, 1990-2012 vertel die verhale van meer as 3 300 plaasaanvalle wat oor meer as twee dekades in Suid-Afrika plaasgevind het. Dié boek, wat deur dr. Dirk Hermann, maj. genl. Chris van Zyl en Ilze Nieuwoudt saamgestel is, is nie net die grootste register van plaasaanvalle nie, maar vertel ook deur die oë van slagoffers, familie, geliefdes, digters en ʼn kunstenaar van die letsels wat dié misdaad los.

Wys my wenslys
ISBN: 978-0-9870256-6-1 Kategorieë: , , , , Tags: , ,