Van Ovamboland tot Masjonaland

R450.00

Die Suid-Afrikaanse Polisie was die heel eerste van al die veiligheidsmagte wat in Suidwes-Afrika en Caprivi ontplooi is met die aanvang van van die Bosoorlog in 1966 en hulle was nog steeds’ daar toe die laaste skote in 1989 oor Ovamboland wegsterf en die gebied onafhanklik word. Die Bosoorlog het 23 jaar lank geduur. Gedurende hierdie tydperk is SAP lede ook vir 8 jaar lank in Rhodesië ontplooi.

Voorraad beskikbaar

ISBN: 978-0-620-59511-7 (2014) Kategorieë: , , , Tags: , , ,