VANDAG-aktiwiteitsdagboek (UITVERKOOP)

R200.00

Hoe lyk jou dagboek? Is daar net hier en daar ʼn vergadering aangeteken saam met ʼn paar sketse wat getuig van ʼn vervelige vergadering waaruit jy net wou ontsnap? Vertel dit enigsins van al die borrelende idees en inspirerende planne waarmee jy in jou kop rondloop?

Uitverkoop

ISBN: 978-0-9922189-6-6 Kategorieë: