Vat jou goed en bou! Twintig jaar van Solidariteit

R280.00

Talle van Flip Buys (voorsitter van die Solidariteit Beweging) en Dirk Hermann (bestuurshoof van Solidariteit) meningstukke oor brandende kwessies in die Suid-Afrikaanse politiek, vakbondwese, sport, plaaslike en internasionale geskiedenis, en sake soos regstellende aksie en rassediskriminasie word deurlopend in dagblaaie, tydskrifte en op nuuswebwerwe gepubliseer. Vat jou goed en bou! Twintig jaar van Solidariteit is ’n versameling van nagenoeg 100 van hulle opspraakwekkendste rubrieke in die afgelope twee dekades.

Uitverkoop