Verder as vryheid – die Orania beweging en die toekoms van ons mense

R170.00

Ons geskiedenis vertel die verhaal van praters en doeners. Ook die Afrikaner se selfbeskikkingstrewe word gekenmerk deur dié wat “vryheid” van dakke af skree en dan weer die gemakstoel voor die televisie inneem, wagtende op vryheid. Anderdink dat vryheid iets is wat opgeëis kan word – so asof iemand dit sal gee net omdat dit so goed gevra of so daadkragtig geëis word. Sedert die 1980’s is daar egter ’n beweging van Afrikaners wat vryheid op die moeilike, harde manier van onder af opbou en uitleef.

ISBN: 700-831-96-866 (2015) Kategorieë: , , Tags: , , ,