Volkshelde en -heldinne van Suid Afrika 1773 – 1899
R150.00
Het die kinders al gehoor van Wolraad Woltemade? Racheltjie de Beer? Of het jy dalk al self van hulle vergeet? Met Volkshelde en -heldinne van Suid Afrika 1773 – 1899 word hulle en vele ander se verhale vertel en met puik illustrasies nuwe lewe gegee.
Uitverkoop