Waar bome groei

R130.00

Wat gebeur wanneer ʼn eiewys wilgerboom, ʼn saggeaarde appelboom, ʼn liggeraakte doringboom en ʼn liefdevolle kremetart as’t ware in dieselfde tuin beland? In die pragtig geïllustreerde en eg Suid-Afrikaanse kinderverhaal Waar bome groei deur Ria Claassen (illustrasies deur Alzette Prins) kry hierdie bome lewe.

Also available in English HERE.

Wys my wenslys