Weerskant van die Rubicon

R340.00

Weerskant van die Rubicon bied ’n unieke blik op Suid-Afrika se oorgang na ’n nuwe bedeling, soos gesien deur die oë van ’n senior amptenaar. Die skrywer Henry Stone se betrokkenheid as professor in opvoedkunde aan drie universiteite strek oor meer as ’n kwarteeu. Hy word nie net gereken as kenner op die gebied van onderwysstelsels,-bestuur en -reg nie, maar is ook ’n vooraanstaande opinieleier in onderwysfilosofie.

Wys my wenslys
ISBN: 978-0-620-60396-6 Kategorieë: , , , Tags: ,