Wierook en sigare: Reisbeskrywings uit vyf wêrelddele (UITVERKOOP)

R170.00

Ontdek saam met die reisiger Sebastiaan Biehl die plekke, mense, geure, kookkuns en klanke van vyf uiteenlopende lande. Reis saam in Suidoos-Asië van Singapoer tot Mandalay of neem ʼn bootreis op die Amasonerivier tot in die Karibiese See.

Uitverkoop

ISBN: 978-0-620-68915-1 Kategorieë: , , Tags: ,