Woordpret pakket

R550.00

Goedkoop koop is duur koop – só het die oumense altyd gesê. Gelukkig is dit nie altyd die geval nie. In die geval van ons Woordpret pakket, sal ons eerder sê goedkoop koop is ‘n winskoop, aangesien jy dit nou vir slegs R400 (gewoonlik R550) kan bestel!

Die pakket sluit in die Idio bordspel, waar jy speel-speel leer om jouself beter in jou moerdertaal uit te druk, asook al drie van die nuwe spreekwoordnotaboekies waarin jy al jou nuutgevonde kennis kan neerpen. 

Voorraad beskikbaar