[Ep.11] HOOFSTUK 17 – Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons

Die kern van die saak is dat Afrikaners uit die lesse van die geskiedenis sal moet leer om volhoubaar te kan voortbestaan, sê Flip Buys in Hoofstuk 17 van sy boek. Kom luister na die die praktiese planne wat hy voorstel.

Luister hieronder na Hoofstuk 17 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die elfde episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)