[Ep.11] HOOFSTUK 17 – Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons

Die kern van die saak is dat Afrikaners uit die lesse van die geskiedenis sal moet leer om volhoubaar te kan voortbestaan, sê Flip Buys in Hoofstuk 17 van sy boek. Kom luister na die die praktiese planne wat hy voorstel. Luister hieronder na Hoofstuk 17 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die … Lees meer [Ep.11] HOOFSTUK 17 – Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons