[Ep.12] HOOFSTUK 19 – Selfbestuur of ANC-bestuur?

Elkeen van ons se lewe is te belangrik om dit net aan die ANC se beskikking oor te laat. Dit is mos ’n natuurlike reaksie van mense om oor hul eie sake te wil besluit as die regering swak besluite daaroor neem. Luister saam.

Luister hieronder na Hoofstuk 19 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die twaalfde episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)