[Ep.13] HOOFSTUK 20 – Groeiende selfbestuur as alternatief vir staatsbestuur én selfbeskikking

Daar is ’n groeiende besef dat die hedendaagse Suid-Afrikaanse bedeling in sy huidige vorm nie volhoubaar is nie. Toenemende internasionale bewegings vir groter outonomie het ook die vraag oor die toepaslikheid van groter selfbestuur vir gemeenskappe soos Afrikaners in Suid-Afrika weer na vore gebring. Kom luister wat Flip Buys hieroor sê.

Luister hieronder na Hoofstuk 20 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die dertiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)