[Ep.13] HOOFSTUK 20 – Groeiende selfbestuur as alternatief vir staatsbestuur én selfbeskikking

Daar is ’n groeiende besef dat die hedendaagse Suid-Afrikaanse bedeling in sy huidige vorm nie volhoubaar is nie. Toenemende internasionale bewegings vir groter outonomie het ook die vraag oor die toepaslikheid van groter selfbestuur vir gemeenskappe soos Afrikaners in Suid-Afrika weer na vore gebring. Kom luister wat Flip Buys hieroor sê. Luister hieronder na Hoofstuk … Lees meer [Ep.13] HOOFSTUK 20 – Groeiende selfbestuur as alternatief vir staatsbestuur én selfbeskikking