[Ep.14] HOOFSTUK 21 – Skotland en ’n Afrikanervrystad

Die omstandighede in die land laat almal na oplossings soek. Die feit dat die Grondwet ruimte vir selfbeskikking laat, laat ook die vraag ontstaan of dit ooit deel van ’n oplossing vir Afrikaners kan wees.

Luister hieronder na Hoofstuk 21 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die veertiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)